Wetrah

 

 


Scientiae@UJ

Die Universiteit van Johannesburg bied 'n program vir Hoërskole aan waar hulle meer leer oor die wetenskappe.  Die program behels uitstappies, praktiese eksperimente, biologiese disseksies, besprekings, voedselvervaardiging, skyfievertonings, lesings en vele meer.

Die voorlopige program vir 2011 sien as volg daarna uit:

26 Jan    Rotdisseksie

9 Feb     Riviergesondheid:  Emmarentiadam

16 Feb   Omgewingskwelpunte

2 Maart    Gr. 11 en 12 inligtingsdag

9 Maart    Mikrobiologie

20 April    Medisinale plante

4 Mei    IT Robotics

11 Mei    Bloedgroepe en suikertoepassing

19 Mei    Werkswinkel vir onderwysers

27 Julie    Biodiversiteit

24 Aug    Skeidingsmetodes:  sentrifuge, chromatografie

31 Aug    Melville Koppies Uitstappie

7 Sept    DNB & Oorerwing

8 Sept    Werkswinkel vir onderwysers

27 Okt    Werkswinkel vir onderwysers 

Indien daar enige navrae oor Scientiae@UJ is, kontak gerus vir me. Blanché Nortje by Hoërskool Florida


Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za