Topprestasies

 

 


Topprestasies

Florries spog jaar na jaar met toppresteerders in die Gauteng matriek-eindeksamen.  Hier is die rekord wat vanselfsprekend is:
 

2010

26SLACVw.jpg

26spyv014w.jpg

2009

Hoërskool Florida se matrieks van 2009 behaal nie minder nie as 414 onderskeidings in die 2009 seniorsertifikaateksamen.

1 x 10
3 x 9
1 x 8
3 x 7
3 x 6
8 x 5
14 x 4

(Opmerking: Wiskunde: ‘n Derde opsionele Departementele Wiskunde vraestel: Wiskunde: waarskynlikheid; datahantering & Alpha Advanced Maths (voorheen Addisionele) Wiskunde wat ekstern (nie-departementeel) geneem word, se statistiek word ingesluit by die statistiek van Hoërskool Florida se Klas van 2009.  Universiteite beveel aan dat sterk Wiskunde kandidate wat studierigtings met Wiskunde as voorvereiste op Universiteit neem, beide hierdie vakke aanbied aangesien dit hulle beter voorberei vir Universiteitswiskunde.

Afrikaans impliseer Afrikaans Huistaal & Engels impliseer Engels Eerste Addisionele Taal.  Indien ‘n kandidaat Engels Huistaal (voorheen eerste taal) aanbied word dit spesifiek genoem omdat dit ‘n besondere taalprestasie verteenwoordig indien ‘n kandidaat twee Huistale (Eerste Tale) aanbied).

Gemiddeld: Die gemiddeld word bepaal deur ‘n kandidaat se punte uit 300 in die twee tale, wiskunde / wiskundige geletterdheid plus nog drie beste vakke.  Die gemiddelde persentasie word dus uit ‘n groottotaal van 1 800 punte bepaal.  Lewensoriëntering word in alle opsigte uitgesluit aangesien dit ‘n nie-eksamenvak is – daar word nie ‘n eksamen in LO afgelê in die Senior Sertifikaat Eindeksamen nie.

 

Emcé van Zyl - 10 Onderskeidings

Afrikaans 82, Engels 89, Wiskunde 99, Lewensoriëntering 92, Fisiese Wetenskappe 86, Inligtingstegnologie 92, Lewenswetenskappe 90, Rekeningkunde 95, Wikunde: waarskynlikheid; datahantering 85, Alpha Wiskunde 94

 

Wilmé Olivier - 9 Onderskeidings

Afrikaans 94, Engels Huistaal 88, Wiskunde 99, Lewensoriëntering 96, Fisiese Wetenskappe 89, Lewenswetenskappe 94, Rekeningkunde 96, Wiskunde: waarskynlikheid; datahantering (Opsionele 3de vraestel) 100, Alpha Wiskunde (Ekstern) 100.  Gemiddeld: 95,2%

 

Jacques le Roux - 9 Onderskeidings

Afrikaans 82, Engels 82, Wiskunde 96, Lewensoriëntering 92, Fisiese Wetenskappe 83, Inligtingstegnologie 93, Lewenswetenskappe 84, Rekeningkunde 86, Alpha Wiskunde 87

 

Andries Gous - 9 Onderskeidings

Afrikaans 84, Engels 85, Wiskunde 91, Fisiese Wetenskappe 84, Lewenwetenskappe 89, Rekeningkunde 88, Wiskunde: waarskynlikheid; datahantering 90, Alpha Wiskunde 82

 

8 Onderskeidings
Francois du Toit
 

 

7 Onderskeidings
Lisa-marie Heyns
Bianca Rossouw
Estiaan Klem
 

 

6 Onderskeidings

Erika Dirksen
Chaney Visser
Jacques Wentzel
 

 

5 Onderskeidings
Zelmé Koen
Melissa Andriessen
Melissa Bester
Rozelle Gray
Nina Parry
Maretha Steyn
Wikus Swart
Gerhard Veldman
 

 

4 Onderskeidings
Dirk Bakker
Marius Brink
Maryna de Beer
Armandt de Villiers
Simone Diepraam
Telita Esterhuizen
Pieter le Roux:
Ulrich Muller
Charne Oosthuizen
Ananda Redelinghuys
Anneke Tredoux.
Alinka van der Merwe
Johannes Venter
Elaine Volscenk


2008

Nadat die uitstaande uitslae bekend gemaak is en die hernasienproses afgehandel is kan Hoërskool Florida se 325 matrieks van 2008 nou spog met nie minder nie as 500 onderskeidings.  26 matrieks behaal 6 of meer onderskeidings: 2 x 10A's, 3 x 9A's, 2 x 8A's, 10 x 7A's en 9 x 6A's.

Hoërskool Florida spog met 4de beste(Gerdus Benadé) in Gauteng en 5 toppresteerders n Gauteng se top 500

 

Gerdus Benadé
10 Onderskeidings
Afrikaans Huistaal - 88%
Engels Huistaal - 89%
Wiskunde - 100%
Lewensoriëntering - 95%
Rekeningkunde - 97%
Duits - 91%
Inligtingstegnologie - 99 %
Fisiese Wetenskappe - 96%
Addisionele Wiskunde (Alpha) - 90%
Frans - 80%
Studeer BSc Toegepaste Wiskunde in 2009 

 

Mariëtte de Klerk
10 Onderskeidings
Afrikaans Huistaal - 93%
Engels Eerste Addisionele Taal - 85%
Wiskunde: waarskynlikehid; datahantering; meetkunde - 87%
Wiskunde - 95%
Lewensoriëntering - 93%
Rekeningkunde - 91%
Frans Tweede Addisionele Taal - 96%
Ingenieursgrafika en -ontwerp - 86%
Fisiese Wetenskappe - 84%
Addisionele Wiskunde (Alpha) - 86%
Studeer BCom (Rekeningkunde) in 2009 

 

Daleen Oosthuizen
9 Onderskeidings
Afrikaans Huistaal - 91%
Engels Huistaal - 89%
Wiskunde - 100%
Lewensoriëntering - 94%
Rekeningkunde - 97%
Besigheidstudies - 89%
Frans Tweede Addisionele Taal - 88%
Gasvryheidstudies - 86%
Toerisme - 91%
Studeer in die gasvryheidsbedryf in 2009
 

 

Francois Schulz
9 Onderskeidings

Afrikaans Huistaal - 83%
Engles Huistaal - 84%
Wiskunde: waarskynlikheid; datahantering; meetkunde - 84% 
Wiskunde - 100%
Lewensoriëntering - 90%
Rekeningkunde - 90%
Besigheidstudies - 86%
Fisiese Wetenskappe - 85%
Addisionele Wiskunde (Alpha) - 88%
Studeer vir 'n Biokinetikus in 2009 

 

Candice Louw
9 Onderskeidings
Afrikaans Huistaal - 85%
Engles Eerste Addisionele Taal - 88%
Wiskunde - 88%
Lewensoriëntering - 93%
Frans Tweede Addisionele Taal - 93%
Ingenieursgrafika en -ontwerp - 87%
Inligtingstegnologie - 90%
Lewenswetenskappe - 82%
Toerisme - 89%
Studeer by UJ en dans in 2009
 

2007

Ons is trots om aan te kondig dat Florries altesaam 257 onderskeidings behaal het in die 2007 eindeksamen.  7 Florries het 7 onderskeidings behaal & 5 het elk 'n voltal van 6 behaal.   (Sien ook foto's op die foto-album)

2006

 
Mariaan van Zyl

Derde beste Toppresteerder van Gauteng in 2006.  Sy ontvang die toekenning as die top dogterpresteerder in Gauteng.  Sy behaal ook in 4 van haar vakke die hoogste punte van al die kandidate in Distrik D12

SIMBOLESTAAT 2006

VAK

%

SIMBOOL

Afrikaans Eerste Taal HG

90

A

Engels Eerste Taal HG

92

A

Wiskunde HG

95

A

Natuur- en Skeikunde HG

96

A

Biologie HG

92

A

Ekonomie HG

99

A

Rekeningkunde HG

99

A

Bedryfsekonomie HG

97

A

TOTAAL:  2300          GEMIDDELD:  95,8

2005

Gauteng prestasie:

Jana de Lange
Gauteng nr1 en 2e in SA!
7 onderskeidings met gemiddeld van 98.3%

Premier Mbhazima Shilowa congratulates top learner Jana de Lange as education MEC Angie Motshekga looks on
(Photo: Gauteng Provincial Government)

Onderskeidings:

  • 9 A's: Elbert de Kock
  • 8 A's: Regardt Dippenaar, Helene  Sonnekus, Stefanie Zaaiman
  • 7 A's: Marlize Bredenhann, Jana de Lange, Jane van Reenen, Rochelle van Zyl
  • 6 A's: Marina Bester, Vicky Borg- Jorgensen, Ernst Conradie, Nicola Horstink, Nerina Kruger, Elizca Lategan, Madri Reinecke, Riani Swanepoel

2004

Gauteng prestasie:

Charlene Kotze  2e

Onderskeidings:

  • 7 A: Pieter Swanepoel, Ilse Steynberg, Bernice Smith, Elaine Lehman
  • 6 A: Laubscher Buckle, Talitha Mijnhardt, Bernadette Smith, Melissa Maloney, Natalie Bounds
  • Florida-matrieks van 2004 behaal gesamentlik 240 onderskeidings.

2003

Gauteng prestasie:

 

Stefan Steyn 1ste

 

 

 

Johan v Staden 5e

 

Onderskeidings:

  • Florrie-matrieks van 2003 behaal saam 335 A’s.
  • 10: Rainhard van Zyl
  • 9: Suna Venter
  • 8: Brian Church, Stefan Steyn (1e - Gauteng)
  • 7: Johannes Coetsee, Daniel Fourie, Karlien Potgieter, Marinda Nel, Lizanne van Niekerk, Johann van Staden
  • 6: Petri Dannhauser, Christina Kruger, Werner Schalkwyk, Eghardt Schutte, Michelle Swanepoel, Dirk van der Merwe
  • 5: Elsa de Witt, Monique Hefer, Elizabeth Joubert, Mareli Mouton, Emilia Prozesky, Tisane Snyman, Adele Vorster

2002

Gauteng prestasie:

Tessa Venter & Elsabê Schoonraad.
Tessa is No 10 in Gauteng met 9 onderskeidings en Elsabé slaan ook 'n plek in die Top 20 los met 8. 

Onderskeidings:

  • 8: Annelie Barrie, Ruan Havenstein, Gida Rossouw, Stefan van Deventer
  • 6: Barbara Brink, Maria de Clerq, Lana Kleingeld, Mariette Liebenberg, Monica Liversage, Lizani Louw, Wilma Steyn, Nolene Vonk

2001

Gauteng prestasie:

Hansie 2de, Riaan Lizamore 1e (Ook 1ste in SA !), Stephan 3de

Top drie in Gauteng! Riaan (1) en Hansie (2) behaal 10 onderskeidings elk en Stephan (3) sewe. Riaan is eerste in die land!

Onderskeidings:

  • 7: Thea Oosthuizen, Marileen Schoonraad, Jasper Snyman, G Pretorius
  • 6: Ramona le Roux, Nicola Lintott, Melanie Mears, Petronella Sonnekus, Aneska van Wyk, Tanya Eckhout, Marianne le Roux

2000

Gauteng prestasie:

Marius Botha 2e / Charlé Steyl haal Top 20

Florida se hoofleiers verwerf 9 onderskeidings elk. Marius Botha behaal die tweede plek in Gauteng en Charlé Steyl is onder die top 20.

Onderskeidings:

  • 8: Liska Nuus, Wynand Rabe
  • 7: Nelis Ehlers, Pieter Koekemoer, Marlise Dippenaar
  • 6: Janus Venter, Johann Geffrath, Tanya Beeton, Ivette Strydom
  • 5: Ryan Raath

1999

Gauteng prestasie:

 

Pieter van Staden  (Gauteng nr1)

Pieter is eerste in Gauteng met 8 A’s en 'n gemiddeld van 94,6%

  • Die Van Staden-broers, Pieter, Stephan en Johann, sorg vir 'n uitsonderlike prestasie:- in 1999, 2001 en 2003 is hulle onderskeidelik no 1, 3 en 5 in Gauteng.
  • Tessa (10: 2002) en Suna Venter (15: 2003) maak ook so.

1998

Gauteng prestasie:

Izak Snyman is 3de in Gauteng

Mede-Florrie-presteerders is Tersia Janse van Rensburg en Isabel Hartzer. Saam behaal die drie 27 onderskeidings.

1997

Gauteng prestasie:

Isabel Pretorius (Gauteng nr 1)

Isabel Pretorius is die toppresteerder in Gauteng vir 1997 met 9 onderskeidings.

Mede-hoofleier, Christo Rautenbach, behaal 8.


Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za