2017
Hoërskool Florida het uitstekend presteer met 100% slaagsyfer, 241 onderskeidings en ontvang die volgende Distrikstoekennings:
1.
“Top School Award” gebaseer op slaagsyfer.
2. Die
“Excellence Award” gebaseer op die gehalte uitslae.
3. Die algehele beste prestasie
“Overall Excellence School” gebaseer op alle kriteria.
In elf van die 23 vakke wat Hoërskool Florida aanbied behaal Hoërskool Florida die
hoogste gemiddeld in die Distrik. Die Distrik gee nie toekennings vir Duits, Frans en Alpha Wiskunde nie, alhoewel ons die hoogste gemiddeld behaal. Hoërskool Florida bied dus 26 vakke aan.
Florries bied ook Engels Huistaal aan en behaal ʼn gemiddeld van 74% (hoogste in die Distrik)
Stéfan Nel
Dux Leerder van D12 Distrik.
Die volgende leerders behaal die
hoogste persentasie in die verskillende vakke:
Skoolkind |
Prestasie |
Stéfan Nel |
Wiskunde (100%), Afrikaans (96%), Engels HL (91%), IT (98%) |
Anja Schoeman |
Musiek (83%) |
Marikus Leibbrandt |
Siviele Tegnologie (96%) |
Zander Henery |
Dramatiese Kunste (93%) |
Lourens Buitendach |
IGO (91%) |
Danelle Breedt |
Visuele Kuns (90%) |
Jean-Dré Viljoen |
Engels FAL (92%) |
Jessica Ann Labuschagne |
Gasvryheidstudies (81%) |
2014
Elizka Ivey
Verower die Gans Naidoo Memorial Award vir die beste prestasies in Rekeningkunde.
2012
Ruan Snijder
Dux Leerder van D12
Behaal 9 onderskeidings en 100% vir Wiskunde
2011
Pieter Erasmus
Dux Leerder van D12
Hy is die landswye toppresteerder in Ingeneursgrafika – en Ontwerp
Behaal 10 onderskeidings
2010
Janina Benadé
Twaalfde beste presteerder in Gauteng in 2008
Dux Leerder van D12
Sy behaal in vier van haar vakke die hoogste punte van al die Kandidate in D12
Behaal 10 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 93.8%
2009
Wilme Olivier
Sesde beste presteerder in Gauteng in 2008
Dux Leerder van D12
Sy behaal in ses van haar vakke die hoogste punte van al die Kandidate in D12
Behaal 8 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 95.1%
2008
Gerdus Benadé
Vierde beste presteerder in Gauteng in 2008
Dux Leerder van D12
Hy behaal in vier van sy vakke die hoogste punte van al die Kandidate in D12
Behaal 9 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 94.8%
2006
Mariaan van Zyl
Derde beste Toppresteerder in Gauteng in 2006
Top dogterpresteerder in Gauteng
Sy behaal in vier van haar vakke die hoogste punte van al die Kandidate in D12
Behaal 8 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 95.8%
2005
Jana de Lange
Toppresteerder in Gauteng
Naasbeste presteerder in Suid-Afrika
Dux Leerder van D12
Sy behaal in vier van haar vakke die hoogste punte van al die Kandidate in D12
2004
Charlene Kotze
Tweede beste toppresteerder in Gauteng in 2004
Dux Leerder van Johannesburg-Wes
2003
Stefan Steyn
Toppresteerder in Gauteng in 2003
Dux Leerder van Distrik D12
Hy behaal in vyf van sy vakke die hoogste punte van al die kandidate in D12
Johan van Staden
Vyfde beste toppresteerder in Gauteng in 2003
Hy behaal in drie van sy vakke die hoogste punte van al die kandidate in D12
2002
Tessa Venter
Tiende beste presteerder in Gauteng in 2002
Dux Leerder van D12
Behaal 9 onderskeidings
2001
Riaan Mauritz Lizamore
Toppresteerder in Gauteng in 2001
Behaal 10 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 98.9%
Hansie Janse van Rensburg
Tweede beste presteerder in Gauteng in 2001
Behaal 10 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 96.1%
Stephanus van Staden
Derde beste presteerder in Gauteng in 2001
Behaal 7 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 95.6%
2000
Marius Botha en
Charlé Steyl
18 gesamentlike onderskeidings vir die bogenoemde hoofseun en hoofmeisie
1999
Pieter Marais van Staden
Behaal 8 onderskeidings en handhaaf ‘n gemiddeld van 94.9%