Florries blink uit by NEA

By Florida blink ons nie net uit in sport nie maar skitter ons by kunswedstryde!

Arno Snijder en Chelsea le Roux het groot nuus gemaak by die NEA (National Eistedfodd Academy).  Beidie van hulle is as kategorie wenners aangewys.

Die hoogtepunt is toe Arno die Ambasadeurs toekenning ontvang het.  Dit is ‘n baie groot eer en ook die hoogste toekenning wat aangewys word.

Baie geluk julle twee; julle is Florrie-Fantasties!

Arno Snijder

Arno Snijder

Chelsea le Roux

Chelsea le Roux