Tennis is ‘n sport wat vanaf ‘n baie vroeë ouderdom tot ‘n rype ouderdom van 80 jaar beoefen kan word...

Dit is nie seisoengebonde nie en word reg deur die jaar beoefen. Ons streef daarna om ons leuse “Ons dien getrou” uit te leef. 

Paul Trümpelman word o.a. in 1992 gekies vir die S.A. span. 

T – Toewyding

E – Entoesiasme

N – Nóóit opgee nie

N – Nóóit moed verloor nie

I – Intelligente spel

S – Selfvertroue


D12-liga:

Begin volgende kwartaal.

 tuksskole-reeks 2017:

OEFENTYE:

Maandagmiddag van 14:15 – 16:00 by Florida Park Tennisklub

Afrigters: Mev E Botha, mev C Möhlen en me C Neethling.