Tennis is ‘n sport wat vanaf ‘n baie vroeë ouderdom tot ‘n rype ouderdom van 80 jaar beoefen kan word...

Dit is nie seisoengebonde nie en word reg deur die jaar beoefen. Ons streef daarna om ons leuse “Ons dien getrou” uit te leef. 

T – Toewyding
E – Entoesiasme
N – Nóóit opgee nie
N – Nóóit moed verloor nie
I – Intelligente spel
S – Selfvertroue

TOPPRESTEERDERS:

  • 1992: Paul Trümpelmann - Junior Springbok
  •  

 


Afrigters, ORGANISEERDERS & Oefentye

  • Afrigter:
    • E Botha
  • Organiseerders:
    • C Neethling, A Kruger, C Möhlen en R Strydom
  • Oefentye:
    • Maandagmiddag van 14:15 – 16:00 by Florida Park Tennisklub

 


Wedstryde

 


Uitslae

D12-liga:

Begin volgende kwartaal.

 tuksskole-reeks 2017:

Prestasies:

  • 1970: A Zietsman - Noord- Suid-Transvaalse Tenniskampioen