|
Florida glo aan 'n gesonde
gees in 'n gesonde liggaam. Regdeur die jaar is daar geleentheid om aan 'n
verskeidenheid sportsoorte deel te neem. Die meeste sportsoorte word deur die
skool aangebied, maar geleentheid en erkenning word ook gegee aan leerders wat
buite skoolverband aan skaarser sportsoorte
deelneem.
|