Skooldrag

 
Seuns
 
Winter
  • Wit hemp met lang moue.
  • Grys langbroek.
  • Skooldas.
  • Skooltrui.
  • Skoolbaadjie.
  • Skoolserp (Gr. 12: Rooi / Gr8-11: Groen).
  • Windbreker.
  • Swart skoolskoene.
  • Pette.
  • Grys, swart of bruin gordels sonder klinknaels.
  • Geen "balaclavas" nie.
  • Hemde mag nie uithang nie.
Somer
  • Wit oopnekhemp met kort moue en skoolwapen op sak, of wit langmouhemp met das - hemp mag nie uithang nie.
  • Grys langbroek en grys sokkies, of grys kortbroek en lang grys kouse.
  • Skooltrui.
  • Skoolbaadjie.
  • Swart skoolskoene sonder gespes.
  • Grys, swart of bruin gordel. 'n Skoolsweetpak word by sportdrag gedra.
  • Hemde mag nie uithang nie.
 
Dogters
 
Winter
  • Wit langmouhemp.
  • Groen skoolrok.
  • Skooldas.
  • Groen skoolsykouse of kniekouse.
  • Skooltrui.
  • Skoolbaadjie.
  • Skoolserp (Gr. 12: Rooi / Gr. 8-11: Groen).
  • Langbroek.
  • Swart skoolskoene.
Somer
  • Wit oopnekhemp met kort moue.
  • Groen skoolrok.
  • Skooltrui.
  • Skoolbaadjie.
  • Groen kniekouse.
  • Swart skoolskoene.
  • 'n Skoolsweetpak word by sportdrag gedra. Florida het 'n mooi nuwe sweetpak, maar die vorige stel is steeds aanvaarbaar.