Inleiding

Afrigters, Organiseerders & Oefentye

  • Afrigters & Organiseerders:

    • K Louw en J Beneke

  • Oefentye:

    • Alle leerders, ook beginners, is welkom om die oefeninge by te woon.


Wedstryde

11 Mei 2019 neem die span deel aan die D12-Individuele toernooi.


Uitslae


Prestasies

Op Saterdag, 13 April 2019 het ons spelers aan die Roodepoort Individuele Skaakkampioenskappe by Maragon deelgeneem.  Dit het besonder goed gegaan met ons spelers. Linmari Krüger was eerste by die o/19-meisies. Suné Toerien was eerste en Louise Kemp tweede by die 017-meisies. Jesse Britz was derde by die o/17-seuns en Sebastian Coetzee was derde by die o/15-seuns.

Foto 5.JPG