Die Zone verander daagliks - loer gou weer in!

 Voorstelle verwelkom
webmeester@florries.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

[Interaktiewe Grapkas]
(Plaas ook jou eie grappies) 
 


Woeste Wiskunde

 

Koskenades


11 x tafel - Nog nooit so maklik nie.
(Powerpoint
)

 

Brein Boelies

 

Vandag se slim-dom vraag


Intelligensietoets - 4 eenvoudige vrae (400KB)


Kriptiese toets bepaal jou graad (26KB)

 

 

 
Engelse name/gesegdes kriptiese leidrade (57KB) (As al die leidrade nie wys nie, regsklik op die ikoon, kies Save Target As, maak dan deur Excel oop)

 
Ruil die paddas links en regs. Bietjie moeilik, maar heeltemal moontlik met 'n bietjie probeer!

 

 

 

Allerlei

 

Vandag se kopkrapper


Mercedes Kwotasie (101KB)


Nuwe tegnologie van SONY (290KB)
 
 

 

 

Raar maar Waar

 

Kopkrapper antwoord

 

 

 

Verlig die antwoord deur die muis oor die inhoud van hierdie sel te trek.
Antwoord:


Fasineerende feit oor die brein

Ek kan nie glo dat ek rgeitg kan vreastan wat ek lees - DIE FNEMOINLAE KARG VAN DIE BEIRN.  Vgolnes nvaorisng by die Cmabirgde Uvinerisetit, maak dit nie biae saak in wtater vlgoodre die leetrts van 'n worod is nie, slonak die eretse en latsae letetr in die rtgee pelk is.  Die res kan dreuakemar wees!  Vrestmomned né?

Dit is ogneulikg ook waar dat 'n mnes dit nie sou kon deon as jy nie geewet het hoe om die worode in die ersete pelk krorek te sepl nie, so leer maar sepl.
 

Almal wil 100% hê

Hier's 'n interessante observasie:
As:
A = 1          B = 2          C = 3
D = 4          E = 5          F = 6
G = 7          H = 8          I = 9
J = 10         K = 11        L = 12
M = 13        N = 14       O = 15
P = 16        Q = 17        R = 18
S = 19         T = 20        U = 21
V = 22        W = 23       X = 24
Y = 25         Z = 26

H A R D W O R K
8+1+18+4+23+15+18+11 = Slegs 98% 

K N O W L E D G E
11+14+15+23+12+5+4+7+5 = Slegs 96%

Maar interresant genoeg...

A T T I T U D E
1+20+20+9+20+21+4+5 = 100% 

Verstommende Somme

Primatiewe intelligente vermenigvuldiging

 

Nog 'n verstommende som
Neem enige drie syfer getal. Las nou dieselfde drie syfers by die eerste drie.  Deel nou die ses syfer getal deur 7, daarna deur 11, dan deur 13, dan kry jy die eerste drie syfers waarmee jy begin het!

Verstommende Somme

$1 Kopkrapper

 

Vandag se optiese illusie

Sien die Optiese Illusie blad vir nog meer illusies

Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za