Vandag se Illusie

 

 

Hol gesig? (Verstommend)

 

 Swel?

1. Plaas jou hand op die muis.
2. Staar na die spiraal hieronder vir ±30 tellings.
3. Kyk dadelik na jou hand op die muis. Jy behoort vir enkele oomblikke 'n swelling op jou hand te sien!
Kyk ook wat gebeur as jy na iemand se gesig of foto kyk.

 
 
Vir 'n groter spiraal klik op die groter spiraal hier.
 

Hoeveel gesigte?



 

Drywende Vinger

  

Benodig: Twee hande & twee oë

Metode: Hou jou hande voor jou op oog hoogte.  Punt jou wysvingers na mekaar soos aangetoon in die skets hierbo.  Laat 'n spasie van sowat 2-3 cm tussen jou vingers.  Kyk nou verby jou vingers en fokus op iets in die agtergrong.

Wat jy sal sien: 'n stukkie drywende vinnger verskyn tussen jou twee wysvingers!  As jy sukkel om dit te sien probeer om jou vingers nader aan jou oë te beweeg terwyl jy dit op ooghoogte hou. Probeer hierdie illusie met jou indkeks vingers wat mekaar raak.  Wat sien jy? 


Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za