Landloop

Landloop neem deel aan die reeks. Die span het hulle die afgelope twee jaar goed van hulle taak gekwyt. Die byeenkoms vind in April plaas wat buit die landloop seisoen val. Ons presteer goed in die liga's. Die span groei elke jaar met atlete wat by ons aansluit.

TOPPRESTEERDERS

  • 2004: Irvette van Blerk
    • SA Kampioen: Landloop - 3 000m
    • SA Junior Atletiek - Statebondspan
  • 2003Irvette van Blerk
    • Wêreldkampioenskappe vir Junior Vroue - 16de Plek
    • Suider Afrika Landloopkampioenskappe - 1 500m en 3 000m - 1ste Plek
  • 2002: Irvette van Blerk
    • Nasionale Byeenkoms in Holland - 1ste Plek O/20
    • IAAF Wêreldkampioenskappe - 18de Plek O/20
    • A Kampioen in 1 500m, 3 000m en landloop - O/15
    • Nasionale Kleure
  • 2001: Irvette van Blerk - Nasionale Landloopkampioen O/14

Afrigters, ORGANISEERDERS & Oefentye

  • Afrigters & Organiseerders:
    •  T Vermaak, G Koekemoer en E Pelser
  • Oefentye:
    •  

Byeenkomste


Uitslae

 


Prestasies

  • 2016: Nege van ons atlete verteenwoordig D12 by Gauteng
  • 2015: Vyf van ons atlete verteenwoordig D12 by Gauteng