|
Meer nuus by:

FLORRIES NETBAL KOOK
Florries se netbalseisoen staan sterk met
nie minder nie as 2 SA en 9 Provinsiale speelsters in die SA Skole o/18 en Gauteng
Skole-spanne!

Foto 007: Agter: Zandré Kruger (SA &
Gauteng o/18), Monique van Vuuren (o/17 Gauteng), Simónn Kleynhans (o/18
Gauteng & SA skeidsregter), Choeminey Barends (SA & o/18 Gauteng) en
Chanel Swanepoel (o/18 Gauteng).
Middel: Danita Kruger ( o/15 Gauteng), Di Woolley
(President SA Skolenetbal en Direkteur: Sport Hoërskool Florida) en Unelle Snyman (o/15 Gauteng).
Voor:
Annamie van Rensburg (o/17 Gauteng). Afwesig: Elfrieda Wheeler (o/16 Gauteng)
Foto: Kitty de Waal
Die eerste netbalspan word afgerig deur
Ronelle Nell (sy is ook die Nasionale Skoleafrigter). Haar Florriespan was vir die eerste keer onoorwonne
in die liga om sodoende regstreeks deur te dring na die Gauteng kampioenskappe op 17 en 18 Junie te
Hoërskool dr. EG Jansen. In die liga het
die span afgereken met onder andere Roodepoort, Linden en Randburg. In die Bond Choice–toernooi het hulle ook
klaargespeel met Noordheuwel. In die
strawwe NuPower-superreeks het hulle ‘n goeie 5de plek oopgespeel en in die
proses groot kanonne soos Monument
en Waterkloof die loef afgesteek. In ‘n
FNB Classic Clash het hulle ook in ‘n riller (nadat hulle gemaklik met 5 doele
voor was) met 22 – 21 met Marais Viljoen op dié se tuisveld afgereken.
Die o/15, o/16 en o/17-spanne wen ook die
liga en die o/14’s kom derde – al hierdie spanne dring deur na die Gauteng kampioenskappe. Die o/15-span he took ‘n puik derde plek
behaal in die NuPowerreeks.

Eerste Netbalspan: Agter:
Elise Bekker (afrigter), Elfrieda Wheeler, Alicia van der Merwe, Zelda Olivier,
Monique van Vuuren, Simonne Kleynhans, Zandré Kruger, Crystal Venter, Ronelle
Nell (afrigter). Voor: Letitia Meyer, Choeminey Barends, Chanel Swanepoel.
(Foto: Carel van Vuuren)

o/15 A-Netbalspan: Agter:
Rosemary Swanepoel (afrigter), Anzel Harmse (afrigter) Monuque Pretorius, Anri
Hattingh, Shandi du Plessis, Joané Dreyer, Chanty Strydom, Rochelé Kirsten.
Voor: Kristy Kleynhans, Melissa Jacobs, Unelle Snyman, Danita Kruger.
VERSLAG 2010: NETBAL
NUPOWER: Algeheel
8ste
o/14A
wenners
o/14B
naaswenners
JHB STREEKS KAMPIOENSKAPPE:
o/14A 1ste
o/14B 1ste
o/14C 3de
o/15A 1ste
o/15B 1ste
o/15C 5de
o/16A 3de
o/16B 5de
o/17A 1ste
1ste 2de
2de 1ste
GAUTENG KAMPIOENSKAPPE:
Al die A-spanne het deurgedring na hierdie
kampioenskappe
SKEIDSREGTERS:
Nasionale Graderings:
Ronelle
Nell (A)
Rosemary
Swanepoel (B+)
Simónn
Kleynhans ( C ) (leerder)
Elise
Bekker ( C )
Anri
Vermaas (D)
Charlene
du Toit (D)
Provinsiale Graderings:
Vicky
Cronjé ( C )
Veronica
Germishuys (D)
Nadia
van Coppenhagen (D)
Marietjie Bezuidenhout (B)
Choeminey
Barends (C-) (leerder)
Elanay
Saayman (D+) (leerder)
Distriks Graderings:
Nielette
Olën ( C )
Zandré
Kruger (D) (leerder)
Monique
van Vuuren (D) (leerder)
PROVINSIALE BEAMPTES:
Anzel
Harmse
Rosemary
Swanepoel
Charlene
du Toit
Elise
Bekker
Anri
Vermaas
SPEELSTERS GEKIES VIR D12:
Rochelle
Kirsten (o/14)
Monique
Pretorius (o/14)
Anri
Hattingh (o/14)
Unelle
Snyman (o/14)
Shandi
du Plessis (o/14)
Bianca
Evans (o/14)
Danita
Kruger (o/14)
Elfriede
Wheeler (o/15)
Lana
van der Merwe (o/15)
Nicole
Swart (o/15)
Monique
van Vuuren (o/16)
Melissa
Greyling (o/16)
Nicola
van Aswegen (o/16)
Letisha
Meyer (o/17)
Chanel
Swanepoel (o/17)
Carla
de Beer (o/18)
Ciska
van Aswegen (o/18)
Kendra
Scheepers (o/18)
SPEELSTERS GEKIES VIR GAUTENG:
Zhané
Potgieter (o/15)
Zelda
Olivier (o/17)
Simónn
Kleynhans (o/17)
Charné
Labuschagne (o/18)
Elsabe
van Rensburg (o/18)
SPEELSTERS GEKIES VIR SA SKOLE:
Zandré
Kruger (o/17)
Choeminey
Barends (o/17)
LIGABEPALINGS VIR 2011:
|
MAART
|
|
|
|
|
4
|
Netbal
|
Bondchoice
|
KHS
|
|
5
|
Netbal
|
Bondchoice
|
KHS
|
|
7
|
Netbal
|
D12 o/18 Proewe
|
Roodepoort
|
|
11
|
Netbal
|
JHB o/18 Proewe
|
Randburg
|
|
12
|
Netbal
|
NUPOWER -
Rustenburg
|
Florida
|
|
15
|
Netbal
|
H/S Garsfontein
|
Florida
|
|
18
|
Netbal
|
GSS o/18 proewe
|
Florida
|
|
19
|
Netbal
|
NUPOWER
|
Waterkloof
|
|
21
|
Netbal
|
GSS o/18 proewe
|
Florida
|
|
22
|
Netbal
|
D12 o/16 proewe
|
Roodepoort
|
|
23
|
Netbal
|
D12 o/14 proewe
|
Roodepoort
|
|
24
|
Netbal
|
D12 o/15, o/16,
o/17 proewe
|
Roodepoort
|
|
25
|
Netbal
|
NUPOWER
|
Transvalia
|
|
28
|
Netbal
|
GSS o/18
oefening
|
Florida
|
|
30
|
Netbal
|
GSS o/18
oefening
|
Florida
|
|
APRIL
|
|
|
|
|
1-4
|
Netbal
|
SASN o/18
|
Kaapstad
|
|
6-9
|
Netbal
|
1ste span
Kursus
|
Konka
|
|
12
|
Netbal
|
JHB o/15 Proewe
|
Randburg
|
|
13
|
Netbal
|
JHB o/14 Proewe
|
Randburg
|
|
14
|
Netbal
|
Bryanston
|
Florida
|
|
16
|
Netbal
|
GSS o/14 Proewe
& Gradering
|
Randburg
|
|
18
|
Netbal
|
JHB o/16, o/17
|
Randburg
|
|
19
|
Netbal
|
Trinity
|
Trinity
|
|
20
|
Netbal
|
GSS Bestuur
|
Florida
|
|
MEI
|
|
|
|
|
3
|
Netbal
|
Linden
|
Linden
|
|
5
|
Netbal
|
Randpark
|
Florida
|
|
6
|
Netbal
|
NUPOWER ¼; ½
finaal
|
TUKS
|
|
10
|
Netbal
|
Northcliff
|
Northcliff
|
|
12
|
Netbal
|
Roodepoort
|
Florida
|
|
14
|
Netbal
|
GSS o/15; o/16;
o/17 Proewe
|
Randburg
|
|
17
|
Netbal
|
Liga
|
Maragon
|
|
18
|
Netbal
|
GSS Bestuur
|
Florida
|
|
19
|
Netbal
|
President
|
Florida
|
|
21
|
Netbal
|
GSS Proewe
|
Trinity
|
|
24
|
Netbal
|
Randburg
|
Randburg
|
|
28
|
Netbal
|
GSS Oefening
|
EG Jansen
|
|
|
Rugby/Netbal
|
Classic Clash
|
Marais Viljoen
|
|
JUNIE
|
|
|
|
|
4
|
Netbal
|
GSS Oefening
|
EG Jansen
|
|
10
|
Netbal
|
JHB
Kampioenskappe
|
Randburg
|
|
17
|
Netbal
|
GSS
Kampioenskappe
|
EG Jansen
|
|
18
|
Netbal
|
GSS
Kampioenskappe
|
EG Jansen
|
|
24
|
Netbal
|
GSS Oefening
|
EG Jansen
|
|
26
|
Netbal
|
All Ages
|
Rustenburg
|
|
27
|
Netbal
|
All Ages
|
Rustenburg
|
|
28
|
Netbal
|
All Ages
|
Rustenburg
|
|
29
|
Netbal
|
All Ages
|
Rustenburg
|
|
30
|
Netbal
|
All Ages
|
Rustenburg
|
|
JULIE
|
|
|
|
|
3 - 12
|
Netbal
|
SA o/18
|
Sinapore
|
|
29
|
Netbal
|
Coke
|
Potchefstroom
|
|
30
|
Netbal
|
Coke
|
Potchefstroom
|
|
|
|
|
|
|
AUGUSTUS
|
|
|
|
|
7
|
Netbal
|
Schools
Festival & Challenge
|
EG Jansen
|
|
8
|
Netbal
|
Schools
Festival & Challenge
|
EG Jansen
|
|
9
|
Netbal
|
Schools
Festival & Challenge
|
EG Jansen
|
|
29
|
Netbal
|
Netbalbekroningsfunksie
|
Florida
|
|
SEPTEMBER
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hoërskool Florida het ook die nasionale president (Me
Di Woolley) asook die nasionale sameroeper van keurders en afrigter.
AFRIGTERS VIR 2011:
o/14A A Stander
o/14B A Stander
o/14C V Cronje
o/15A R Swanepoel
o/15B A Harmse
o/15C D du Preez
o/16A V Germishuys
o/16B N Olén
o/17 C du Toit
1ste R Nell/ E
Bekker
2de E Bekker
|