Muurbal

Inleiding

TOPPRESTEERDERS:

  •  

AFRIGTERS, ORGANISEERDERS & OEFENTYE

  • Afrigter & Organiseerder: M Jansen 

  • Oefentye


Wedstryde

 


Uitslae

 


Prestasie

  • 2014: 
    • Shane Nowakovski - Gauteng span
    • 0/16B - Sentraal-Gauteng ligawenners
    • 0/19A - Sentraal-Gauteng naaswenners en Wesrand ligawenners
    • 0/19A - Dogters Wesrand ligawenners

Hoërskool Florida spog graag met ons bekwame muurbalafrigter wat tans die 12e posisie op die Suid-Afrikaanse ranglys beklee.  Muurbal is ‘n baie sosiale sport en ons nooi elkeen van julle, beginner of gesoute speler, om deel te word van ons prettige muurbalfamilie.

Ons neem aan verskeie toernooie en ligas deel, waarvan die Sentraal-Gauteng -, NuPower- en Wesrand Liga die prominentste is. 

In 2014 behaal Hoërskool Florida die volgende uitmuntende prestasies:

  • 0/16B Sentraal-Gauteng Ligawenners
  • 0/19A Sentraal-Gauteng naaswenners en Wesrand ligawenners
  • 0/19A Dogters Wesrand ligawenners
  • Shane Nowakovski word verkies tot die Gauteng span