Groot dank aan elke leerder wat tydens hierdie glansgeleentheid gestraal het.

Julle het almal verskriklik mooi gelyk en veral jul temas skitterend uitgebeeld.

Hierdie geleentheid was beslis een van die hoogtepunte op ons jaarkalender en elke Florrie kan
opreg trots wees om deel van die suksesverhaal te wees.

Baie dankie aan me. Marietjie Bezuidenhout en almal wat gehelp het om vir ons leerders ‘n onvergeetlike aand te reël.

Baie geluk aan elke wenner.