Hoërskool Florida spog met ‘n ryke geskiedenis die afgelope twintig jaar. Die skool beskik oor goeie nette en ook ‘n grasblad waarop daar jaarliks wedstryde gespeel word.  Die prestasies waarop die krieket veral trots is, is Johan Vorster wat in sy matriek jaar gekies is om vir die SA O/19 Colts in Barbados teen Wes Indië se O/19-span te kon speel. Hy het die universiteitspan van UJ met groot sukses afgerig. Quinton Prinsloo het ook ‘n jaar later vir die Natalse Plattelandse span gespeel. Tans voer die 3 Suid-Afrikaanse spelers ‘n skrikbewind onder hulle teenstanders met uitstekende kolf, boul en paaltjiewagterwerk. Michael du Plessis, Hylton Olwagen en Renier Botes het nationale klere in aksiekrieket ontvang. Heinrich Botes is ook in 2013 + 2014 gekies vir die nasionale O/18 aksiekrieketspan. Jaarliks is Hoërskool Florida trots op sy onderskeie provinsiale spelers. 

TOPPRESTEERDERS:

  • 1995: Johan Vorster - Jnr. Springbok

Afrigters, Organiseerders & Oefentye

  • Afrigters:
    • 1ste Span: Mnr E Smith en Mnr J Erasmus
    • 2de Span: Mnr M Hanekom
    • O/15: Mnr D du Preez en Mnr L Ehlers
    • O/14: Mnr J Beyleveld en D van der Spuy
  • Organiseerder: Mnr E Smith

Wedstryde


Uitslae


Prestasies

Foto 8.JPG

Louise Kemp gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in Desember 2018 in Indië gaan toer. As voorbereiding gaan die span aan ʼn “Winter Cricket League”, asook die “Wanderers T10 Ladies Tournament” deelneem.  Baie geluk! 

Hier volg die name van  spelers wat die afgelope jare vir die provinsiale span gekies is :

  • A Maritz
  • R v Zyl
  • H Maritz                     
  • J Johnson
  • J Crous                        
  • C Pretorius                 
  • D Steyn                      
  • IE vd Berg
  • S Fouche
  • C Williams     
  • D Volschenk               
  • LG v Tonder               
  • C Rossouw                 
  • A Jantjies
  • R Greyling                  
  • J Pretorius                  
  • E Jantjies
  • K Luyt      
  • T Mooki                       
  • A Kotze
  • D Heine                       
  • G Visagie                    
  • R Botes                       
  • 2012: Heinrich Botes - Aksie Krieket o/15-span
  • C Seyffert                   
  • V Pretorius
  • B Rieck
  • B Strydom                  
  • E Harris        
  • M Luyt  
  • 2011 & 2012: Marné Steenkamp - Junior Protea - Aksie Krieket o/18-span na Indië            
  • H Olwagen   
  • A Julius             
  • S Pretorius   
Summary Block
This is example content. Double-click here and select a page to feature its content. Learn more