|
Aansoek
om toelating
vir 2012
Kliek op die skakel om die aansoek in pdf formaat (385Kb)
af te laai.
Maak seker
dat u Acrobat Reader het en druk die vorm en vul dit
per hand in en gee in by die skool kantoor so gou moontlik.
Ter
wille van netheid, verkies ons dat u 'n kleur inskrywingsboek by die
kantoor kom afhaal, maar as dit nie anders kan nie,
is u welkom om die uitgedrukte dokument hierby aangeheg
te gebruik.
Ons benodig 2x ID-foto's
saam met die leerder se aansoek. Die eerste paaiement vir
2012 is R1950.00

|