|
Meer foto's by:  Foto-album:
Kultuur
Idols sal
vanjaar plaasvind op Vrydag 27 Julie.
Florries
se 2011 Action Idol wenners:
 Wenner:
Lara van der Merwe
 Joshua
Marran: Naaswenner
 Siobhan
Haylock: Derde Plek
Idols program: Klik
om te vergroot

Florries se 2010 Action Idol Wenners: vlnr:
Siobhan Haylock (naaswenner), Joanette Watkins (Wenner) en Juan Chapman
(derde).
Glans, sprankel en sangtalent het
Florries se 2010 Action Idols gekenmerk. Die beoordelaars: Jannie Pelser,
Susan van Wyk, Cassie van der Walt en Caron van Greuning (50%) en die gehoor
van 500 plus (50%) se eerste drie plekke moes geskei word deur 'n desimale punt
- dit was was regtig vanjaar 'n taai kompetisie. Vir die tweede
agtereenvolgende jaar is 'n groentjie gekroon as Florries se Idol: Joanette Watkins
(graad 8) met When I look at
you het met die louere en ondere 'n kontantprys van R 3 000.00
weggestap. Die naaswenner was Siobhan Haylock met Spider's web en in die
derde plek was Juan Chapman met 18 Till
I die.

Joanette Watkins (Wenner)
w12x8.jpg)
Siobhan Haylock (naaswenner)
Juan Chapman
(derde)
Idols
Program 2010
|