0/14 Rugby

Foto 4.jpg

Hoërskool Florida se 0/14 A span het ons skool se naam regtig hoog hou die afgelope naweek in die Virseker beker skild finaal teen Middelburg by LC de Villiers stadium in Pretoria, ongelukkig kom hulle nie die wedstryd deur hak nie maar het tot op die einde gepeel. Ons is trots op julle seuns

VLNR agter – Riaan van Rhyn, Keegen du Plooy, Sheldon Boshoff, Abraham Claasen, McVerne Everts, Luziano Gegesie, Naten Jantjies, Christopher Beitendag, Carlito Matladi, Ricardo Lamb, Zane van der Westhuizen en Tristan Grobler

VLNR voor – Calvin Paulsen (kaptein), Marshall de Vos, Duan Labushagne, Jaco Coetzee, CJ Feast, Justen Jansen van Vuuren, Dillon Protoruis, Ruan Haman en Waldo Sequira

Afrigters Rickus Swanepoel en Landru Elhers