Florries Prestasies vereer by Distrik Gala Aand

Baie, baie geluk Florries!  100% slaagsyfer, 241 onderskeidings

Hoërskool Florida het uitstekend presteer, en ontvang die volgende toekennings:

  1. Top School Award” gebaseer op slaagsyfer, vir al die skole wat as “Town Schools” geklassifiseer word. 
  2. Die “Excellence Award” gebaseer op die gehalte uitslae van die “Town Schools”.
  3. Die algehele beste prestasie “Overall Excellence School” gebaseer op alle kriteria.

Die volgende personeel ontvang toekennings vir beste prestasie op hul vakgebied:

Vak

Personeel

Afrikaans – 62.7%

Me. F. Van Niekerk, A van Heerden, AM. Kruger en M. Vorster

Engels FAL – 65.9%

Me. A Kruger, R. Strydom, J. Van Wyk en D. du Preez

Dramatiese Kunste – 80.1%

Me. H. Van Straten

Elektriese Tegnologie – 55.8%

Mnr. G. Koekemoer

Toerisme – 68.4%

Me. M. Viljoen

IGO – 63.4%

Mnr. J. Byleveld

Siviele Tegnologie – 71.0%

Mnr. K. Janse van Vuuren

Gasvryheidstudies – 58.8%

Me. M. Bezuidenhout

Fisiese Wetenskappe – 62.2%

Me. L. Le Roux

Stéfan Nel is aangewys as die Dux-leerder in ons Distrik.

Claudia Aggenbacht word aangewys as die “District Senior Sportswoman of the
year.”

Claudia Aggenbacht

Claudia Aggenbacht