Hoogtepunte

 

 

 

 Florries Presteer

Hoërskool Florida is ‘n reus aan die Wesrand en het op verskeie terreine presteerders opgelewer.  Ons lys met trots die hoogtepunte waarvan ons rekord het:
 

1951

J. Sauer

Junior Springbok (Skyfskiet)

 

W. van der Merwe

Springbok (Boks)

1952

Rialette Vogel

1ste Leerling met 6 onderskeidings

1955

Louis Nel

Hoofseun, word later Adjunk-minister

1956

J. (Smiler) van rensburg

Liggewig-Statebondkampioen

 

W. van der Merwe

Papiergewig-Bokskampioen

 

 

(Wes-Tvl., Tvl. en Suid-Afrika)

1969

M. Cairncross

Tvl. Rugby (Skolespan)

 

A. van Zyl

Tvl. Rugby (Skolespan)

1970

A. Krogman

Springbokkleure (Atletiek)

 

A. Zietsman

Suid- en Noord-Tvl Tenniskampioen

 

L. Odendaal

Springbokkleure (Trampolien)

1971

Renus Kelfkens

S.A. Kampioen

1972

A. Smit

S.A. Wenner (Atletiek 100m en 200m)

1974

Harry Kalmer

Skrywer en dramaturg

1975

Eugene Roets

Nasionale Karatekampioen

1977

Harry Viljoen

Provinsiale Rugby - bekende afrigter;
in 2000 aangestel as Springbokafrigter

1981

Jean Verster

Springbokatleet in 800m en 1500m

 

Wahl Bartman

S.A. Skolerugby en Springbokkleure

1985

Dogters wen die

Sasol Skole Atletiekbyeenkoms

1987

Malise Steyn

Springbokatleet in 100m

1992

Paul trumpelmann

S.A. Tennis

1993

Skoolkoor

Wesrandwenners van Direkteurstrofee

1994

Mariëtte Dykstra

Protea Netbalspan

1995

Heidi-Marie Oosthuizen

Springbokgimnas

 

1ste Gholfspan

Direkteurstrofeewenners

1996

Victor van Niekerk

S.A. Jnr. Kampioen (Klassieke Kitaat)

 

Henriëtte Zaaiman

Nasionale Jeugsimfonieorkes

1997

Freek Mulder

Nasionale Jeug Skyfskietoefengroep

 

Neil Smit

Junior springbok (Stoei)

 

Michelle du Toit

S.A.Trompoppiekampioen

 

Chantelle Oliver

S.A Trompoppiekampioen

 

Millien Andersen

S.A. Trompoppiekampioen

 

Micheal Yeates

Springbokkleure (Fietsry)

 

Wynand Rabe

Springbokkleure (Judo)

 

Michelle Axsel

Springbokkleure (Karate)

 

Pegard Wolmarans

Springbokkleure (Kragopter)

 

Gerhard van Niekerk

Springbokkleure (Karate)

 

Marius botha

Nasionale deelnemer ATKV Redenaarskompetisie

 

G. van der Walt

Nasionale Kleure (Volkspele)

 

Dawid Kimberg

Nasionale Jeugkoor

 

Martinettte Zaaiman

Nasionale Jeugorkes

 

Grant van Niekerk

Springbok (Karate)

 

Mari van der Westhuyzen

Nasionale O/16-Netbalspan

 

Rugby O/15A-Span

DirekteurstrofeewennersL Nasionale 2de plek

 

Con Spirito Koor 1997

applous: Gala Konsert

 

Gholfspan

Direkteurstrofeewenners: Nasionale 2de plek

 

Isabel Pretorius

Toppresteerder in Gautens: 9 A's

1998

Micheal Yeates

Sprinkbokkleure (Fietsry)

 

Claire Coetzee

Behaal 15de plek op Wêreldkampioenskappe (Dubbel mini-trampolien)
3de Jaar Springbokkleure

 

Mari van der Westhuyzen

Nasionale O/19 Netbalspan

 

O/15 Hokkiespan

Direkteurs Semi-finaal

 

O/16 Rugbyspan

Direkteurstrofeewenners

 

Gideon Roux

S.A. O/10 rugby-Akademiespan

 

Tersia Janse van Rensburg

Rekenaarstudie Olimpiade
(Top 17 landswyd)

 

Anton Pauw

Spraakgilde - Nasionale top 7

 

Victor van Niekerk

S.A. Jnr. Kampioen (Klassieke Kitaar)

 

Mia du Toit

Bronsmedalje USSASA 200m DO/15

 

Vashti Steenkamp

Nasionale Kleure Internasionale Korfbal

 

Grant van Niekerk

Springbokkleure: Goud by Karate S.A.'s

 

Michelle Axsel

Springbokkleure (Karate)

 

Pieter Prinsloo

Springbokkleure: bronsmedalje by S.A Karat Kampioenskappe

 

Izak Snyman

3de Beste Presteerder in Gauteng: 9 A's

 

Tersia Janse van Resburg

Verwerf 9 A's

 

Isabal Hartzer

Verwerf 9 A's

1999

Eugene Gouwa

Protea Kleure in Sportkarate

 

Jennifer & Claire Coetzee

Verteenwoordig S.A. op Wêreldkampioenskappe as Jnr. en Snr. in trampolien en dubbel-mini.  Hulle behaal 'n 9de plek in die synchro-afdeling.

 

Robbie Stevens

Word vir S.A. O/19-Atletiekspan gekies.
Behaal wêreldklastyd van 46, 19s in die 400m. verower 2 goue medaljes op die S.A.'s

 

Michele Cullinan

Atletiek: Ferower 4 goue medaljes op S.A. kampioenskappe

 

Ivan Maloney

Atletiek: Verower 1 goue edalje op S.A. Kampioenskappe

 

Jacques Coetzee

Verteenwoordig Goue Leeus: Cragenweek

 

Mari van der Westhuyzen

S.A. O/19-Netbalspan

 

Douwe Bijkersma

Semi-finalis: Applous

 

Anke Ermel

Semi-finalis: Applous
Reserwe vir Wêreldjeugkoor

 

Jurgen Huysamen

Verwerf dubbele Protea Kleure in 50m-skiet. Behaal 10de plek in 'n Internasionale kompetisie

 

Beau Levey

Nasionale Kleure in 125cc motorfietswedrenne

 

O/16A Dogtershokkie

Direkteursbekerwenners

 

Wynand Rabe

S.A. Kampioen in Judo

 

Pieter van Staden

Gauteng Toppresteerder: 8 A's

2000

Marius Botha

2de Beste Presteerder in Gauteng: 9 A's

 

Douwe Kijkersma

Semi-finalis: Prelude-kompetisie

 

Michelle Cullinan

Verwerf 3 goue medaljes op S.A. Atletiek Kampioenskappe.  Verteenwoordig S.A. O/17 (Pacific Games) in Australië

 

Ivan Maloney

Silwermedalje 100m USSASA,
S.A. O/20-Atletiekspan

 

O'17 Dogtersatletiekspan

Wen Nasionale ABSA Megabeker

 

Marnes Ferreire

Cravenweek Goue Leeus A; S.A.-Skole

 

Wynand Rabe

Bronsmedalje by Statebondspele: Judo

 

Claire coetzee

S.A. Kleure (Snr.) - Bronsmedalje in Dubbel Mini Dames Ope Trampolien.
Trampolien Dames Ope - 8ste plek

 

Jennifer coetzee

S.A. Kleure (O/15) - 7de plek in Dubbel Mini Junior Dames Trampolien.
18de Plek Trampolien Dogters O/15

 

Anika Fisher

Suid-Gauteng Hokkie DO/16

 

Beau Levey

Nasionale Kleure vir 250cc motorfietswedrenne

 

Charlè Steyl

Verwerf 9 A's

2001

Rudolph Niemann

Neem deel aan "World Championship of Performing Arts" in Los Angeles.
Dring deur tot 3de rondte en is op die Gala-aand met 7 goue medaljes vereer

 

Con spirito Koor

Tree op by die Drakensberg Seunskoor se "Music in the Mountains," en by die Rentmeester Jeug Kunstefees Gala-aand.

 

1ste Dogtershokkiespan

Bereik semi-finaal van Direkteursbeker

 

Anika Fisher

Word gekies vir S.A. O/16A-Hokkiespan

 

Super 16

Hoërskool florida kwalifiseer vir dié gesogte kompetisie

 

 Shane Levey

Nasionale 2de plek in 250cc motorfietswedrenne

 

Claire en jennifer coetzee

Verteenwoordig S.A. weer in trampolien

 

Marius van Reenen

Gekies as kaptein van 'n Gautengspan wat in Duitsland gaan swem het

 

Vicky Coetzee

2de plek op S.A.'s in ritmiese gimnastiek

 

Johan Huysamen

Verwerf protea Kleur in 50m-skiet

 

Irvette van Blerk

Nasionale O/14 Landloopkampioen

 

Jonathan Erasmus

S.A. Skole Skut (22.5m)

 

Riaan Lizamore

10 A's; 1ste in Gauteng - 98,9% gemid.

 

Hansie J. van Rensburg

10 A's; 2ste in Gauteng - 96,1% gemid.

 

Stephan van Staden

10 A's; 3ste in Gauteng - 95,6% gemid.

2002

Irvette van Blerk

Nasionale Kleure in Landloop;
S.A. O/15 Kampioen in 1500, 3000m en landloop; 18de in IAAF Wêreldkampioneskappe (O/20); 1ste in Holland (O/20) tydens Nasionale byeenkoms

 

Hokkie O/14A en 1ste Span

Direkteursbeker - Kwartfinaal

 

Anzia Snyman

Protea Kleure (Skiet - 50m)

 

Mev. Annerien Snyman

Nasionale Skole Skufskietafrigter

 

Colleen Wilkenson

Nasionale Kleure in Judo

 

Neil Devonshire

Nasionale Kleure in Karate

 

Adele Mostert

Nasionale Kleure in Korfbal O/16

 

Yolandi van Zyl

Nasionale kleure in Korfbal O/19

 

Ruan Havenstein

Bronsmedalje in finaal van landswye Rekenaarstudie Olimiade

 

Johan van Staden

MINTEK Nasionale Vasvra - 2de plek;
Eindig in top 30 landswyd na afloop van 2de rodte van Wetenskap Olompiade

 

Nernina Kruger

Silwer medalje - 300m O/15 USSASA
S.A. Atletiekkampioenskappe

 

Jonathan Erasmus

S.A. skole skut (22.5m)

 

Dewald Niemandt

S.A. O/16 Skaakkampioen

2003

Jean-Louise Nel

Solis in JSO-Concertofees

 

Johan van Staden

ATKV Afrikaanse Ekspo: Nasionale wenner (Kortverhaal)

 

Irvette van Blerk

Wêreldkampioenskappe, Jnr. Vroue: 16de Suider Afrika Landloopkampioenskappe in 1500m en 3000m - 1ste plek

 

Anzia Snyman

S.A. Skolespan in skyfskiet
USASSA Target Rifle: Beste .22 skut

 

Mev. Annerien Snyman

Nasionale Skole Skyfskietafrigter

 

Mev. Ronell Nel

S.A. O/19 Netbatafrigter

 

Alicia Wiehahn

Finalis JIP/TIENER 2003

 

Roux van Niekerk

S.A. O/14 Korfbal

 

Adriaan Jacobs

S.A. O/14 Korfbal

 

Yolandi van Zyl

S.A. O/19 Korfbal

 

Shane Moorcroft

S.A. Kleure in Skopboks

 

Jeanne-Marie Coetser

S.A. Kadetkleure in Stoei

 

Vicky Coetzee

S.A. Kleure in Ritmiese Gimnastiek

 

Dewald Niemandt

S.A. O/18 Skaakkampioen

 

Sleigh Haynes

S.A. Junior Seilbootkampioen

 

Stefan Steyn

1ste in Gauteng, gemid. 95,6%, 8 A's

 

Johan van Staden

5de in Gauteng, 7 A's

2004

Irvette van Blerk

S.A. Kampioen in landloop, 300m
S.A. Junior Atletiek Statebondspan,   

 

Shane Moorcroft

Nasionale Kleure in Skopboks

 

Jeanne-Marie Coetzer

Nasionale Kleure in Stoei

 

Erhardt Snyman

Jnr. Protea- en S.A. Skole Kleure: Luggeweer
Junior Protea kleure in 3P .22
S.A. Kampioen 10m Olimpies en 3p Presisie

 

Liza Sutherlans

S.A. Skole Kleure in Luggeweer

 

Riaan Dippenaar

S.A.O/19 Muurbal

 

W.J. Hollander

S.A. O/17 Judo

 

Jeanine Devonshire

Nasionale Kleure in Karate

 

Francois Schulz

Nasionale kleure in Karate

 

Micheal Brunette

S.A. Kleure in Karate

 

George Herwill

S.A. Junior Middlegewigkampioen in liggaamsbou

 

Sleigh Heynes

S.A. Junior Seilbootkampioen

 

Roux van Niekerk

S.A. O/16 Korfbalspan

 

Imke volschenk

Bereik finaal van ATKV landswye redenaarskompetisie

 

Mev. Ronelle Nel

2de plek in USASSA se "Afrigter van die Jaar" Nasionale vlak

 

Mev. Wendy Seegers

Silwermedalje in 100m op S.A.'s

 

Mnr. Deon du Preez

S.A. Aksie Netbalspan

 

Charlene Kotzé

2de in Gauteng, gemid. 95%, 8 A's

 

Jan Schoeman

S.A. Judokampioen (O/56kg)

2005

Mar-Cheri church

SAARA Federasei Kleure

 

Martin Potgieter

S.A. Skole Kleure: Luggeweer
SAARA Federasie: Kleure

 

Hugo Beukes

S.A. Skole Kleure: Luggeweer

 

Sonja Greyling

S.A. Skole Kleure: Luggeweer
SAARA Federasie: Kleure
Junior Protea Kleure Luggeweer
Goue medalje: Grandprix Junior
Internasionaal Bisley, Engeland.
S.A. Luggeweerspan teen Wallis en Skotland

 

Liza Sutherland

S.A. Skole Kleure: Luggeweer
Junior Protea Kleure: .22"prone" en 3P
Silwermedalje: "Prone" Junior Internasionaal Bisley, Engeland.
SAARA Federasie kleure: Dameskampioen op S.A.'s; S.A. Luggeweerspan teen Wallis en Skotland.

 

Shane Moorcroft

S.A. Kleure: Skopboks

 

Tharina Gouws

S.A. Kleure: Karate

 

Pieter Krynauw

S.A. Kleure: Sang

 

Erhardt Snyman

S.A. Skole kleure: Luggeweer
3p Presisie Kampioen op S.A.'s
Junior Protea Kleure: Luggeweer
Wen die 3p mans op SATRA S.A.'s
Junior Internasionale wenner .22
3p mans, 50m "prone"
SAARA federasie Kleure

 

Jacques Louw

Junior Protea Kleure: .22 

 

Irvette van Blerk

S.A. Kampioen in 5000m en wenner van etlike SPAR 10km-wedloop

 

Roux van Niekerd

O/17 USASSA S.A. Korfbalspan

 

Adriaan Jacobs

O/17 USASSA S.A. Korfbalspan

 

Francois Schulz

S.A. Karatekampioen (Spankata)

 

Nernins Kruger

Verower 1 goue- en 1 silwermedalje op S.A. Atleriekkampioenskappe

 

Quintin Haywood

S.A, O/19 Kegelbalspan

 

Jacobus vd Westhuizen

S.A. Stoeikampioen (85-100kg)
Grieks-Romeins

 

Bianca Rossouw

S.A Tang-Soo-Do-kampioen (O/14)
Lid van Nasionalespan na Wêreldkampioenskappe

 

Michelle Hattingh

Lid van Nasionale Gimnastiekspan

 

Gerdus Benade

Wiskunde Olimpiade - 3de rondte (Top 100 landswyd)

 

Elbert de Kock

Wiskunde Olimpiade - 3de rondte (Top 100 landswyd)

 

Jean-Louis Nel

Solis by Concertofees van die Johannesburgse Simfonieorkes (viool)

 

Geneve Eloff

Solis by Concertofees van die Johannesburgse Simfonieorkes (blokfluit)

 

Marnus van Huyssteen

Rugby: Cravenweek - S.A. Akademiespan

 

Duncan Witbooi

Rugby: Cravenweek - S.A. Akademiespan

 

Elizca Lategan

Voortrekkers: Presidentverkenner

 

Mauritz Korsten

Voortrekkers: Presidentverkenner

 

Jana de Lange

1ste in Gauteng, 2de in S.A
Gemiddeld 98,3%, 8 A's

2006

Gerdus Benade

Wiskunde Olimpiade - 3de rondte
(Top 100 landswyd)

 

Roux van Niekerk

O/17 USASSA S.A. Korfbalspan

 

Adriaan Jacobs

O/17 USASSA S.A. Korfbalspan

 

Shane Thomas

O/17 S.A. Korfbaluitnodigingspan

 

Wensley Scott

Rugby: S.A. Skole B-span

 

Ruan Basson

Rugby: S.A. Akademiespan

 

Dewald Moolman

Atletiek - diskus 3de plek op S.A.'s

 

Wessel Sonnekus

Solis by Concertofees van die JSO

 

Elizabeth Sonnekus

Solis by Concertofees van die Johannesburgse Simfonieorkes (klavier)

 

Erhardt Snyman

Snr. protea Kleure: Luggeweer
SANSSU Kleure in 3p Presisie en 10m Oplimpies
S.A. Kampioen 10m Olimpies en 3p Presisie
S.A. span na Wêreldkampioenskappe
SATRA S.A. Kampioenskap .22 1ste plek in 3p mans O/21 en 2de plek 3p mans
Beste :/21 proneskut

 

Tilana Jansen

Junior Protea Kleure .22
S.A. span na British Junior Bisley

 

Mar-Cheri Church

SAARA Federasie Kleure
S.A. Skole Span: reserwe vir British Junior Bisley, SAARA S.A. Kampioenskap: 10m Sporter dames O/21 - goue medalje

 

Richenda Church

SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m
Sporter dames O/14 - brons medalje

 

Drias Gouws

SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m
Sporter mans O/14 - goue medalje

 

Jaco van der Vyver

SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m
Sporter mans O/14 - silwer medalje

 

Martin Potgieter

SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m
Sporter mans O/16 - silwer medalje, 3p Presisie mans O/16 - goue medalje
S.A. Skole Span: RSA teen VSA (posliga)

 

Mareleze Stander

SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. kampioenskap: 10m
Sporter dames O/14 - silwer medalje

 

Francois Steyn

S.A. Skole Kleure: British Junior Bisley in Engeland, RSA teen VSA (posliga)
SAARA Federasie Kleure
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m
Olimpies mans O/16 - brons medalje, 3p Presisie ans O/16 - brons medalje

 

Rickus van Niekerk

SAARA S.A. Kampioenskap: 7de in 3p Sporter Junior
S.A. Skole Kleure: RSA teen VSA
(posliga), afrigter van span

 

Heystek Grobler

SAARA Federasie Kleure
SANSSU S.A. kampioenskap: 3p
Sporter Junior kniel posisie - goue medalje
SAARA S.A. Kampioenskap: 10m Sporter mans )/14 - brons medalje

 

Wilmé Oliver

Junior redenaarskompetisie.  Wenner ATKV landsfinaal

 

Bianca Rossouw

S.A. Tang-Soo-Do-Kampioen (O/15)

 

Gielie Nel

W.K.S.A. (Eie styl-Shotokan) nasionale kleure, S.A. kleure (eie styl)
Goue medalje (O/14) by W.K.S.A
kampioenskappe in Swede

 

Francios Schulz

Karate: S.A. Alle Style - silwer medalje
(Spankata), Brons medalje-Kumite (O/16)

 

Tharina Gouws

Karate: S.A. Kleure (eie styl) (O/17)

 

Jaques Maree

Shaolin Kung Fu: S.A. Kampioen in Noordelike kortwapen

 

Jaco Eloff

Karate: S.A. Alle style - Dubbele S.A. Kampioen (O/14)

 

Michelle Hattingh

S.A. Kleure gimnastiek

 

Paul Maritz

Nasionale wenner (junior)
Wêreldkennisolimpiade

 

R. Smit

Swem: S.A. Kampioen (50m borsslag)

 

Laetitia van Wyk

Skaak: S.A. O/14

2007

Gerdus Benade

Wiskunde Olimpiade - 3de rondte

 

Neil Faasen

SA Kadetspan vir stoei.  Verower vier goue madaljes in Rusland.

 

Eerste Rugbyspan

Naaswenners van Beeld Kompetisie

 

O/16 Rugbyspan

Naaswenners van Beeld Kompetisie

 

Eerste Skaakspan

Wen Michelinreeks

 

Gielie Nel

W.K.S.A.  (Eie styl-Shotokan) Protea Kleure

 

Bianca Rossouw

Protea Kleure in Tang-Soo-Do.  Verwerf silwermedalje in spankata by wêreldkampioenskappe

 

Johan Rossouw

Nasionaal 3de plek in Junior Wêreld Kennis Olimpiade.

 

Francois Schulz

Presteer op nasionale vlak en neem deel aan verskeie Indernasionale kompetisies.
Protea Kleure vir deelname aan Junior en Kadet Wêreld Karate Kampioneskappe.

 

Ruan-Tobie Snyman

Lid van Junior SA Judo-span

 

San-Marie Schlebusch

SA O/17 netbalspan en kaptein.

 

Elizabeth Sonnekus

Solis by Concertofees van die Johannesburgse Simfonieorkes

 

Bennie van Vuuren

Sa O/17 atletiek.  Goue medalje in 400m hekkies in Frankryk.

 

Laetitia van Wyk

SA O/16 nr. 1 dogter in skaak.  Verteenwoordig SA by Wêreld Jeug Skaakkampioenskappe.

 

Martin Potgieter

SANSSU SA Kampioenskappe-wenner in 3P Presisie en 10 m Olimpies.
SANSSU Nasionale Kleure vir SANSSU Posliga span Swart SANSSU Kleure vir 3P Presisie.  SANSSU Nasionale Skolespan-3 goue medaljes-Bisley Engeland.

 

Rickus van Niekerk

SANSSU Nasionale Kleure vir SANSSU Posliga span.  SANSSU Nasionale Skolespan - 1 goue medalje - Bisley Engeland

 

Johan Duvenhage

SANSSU Nasionale Kleure vir SANSSU Posliga span.  SANSSU Nasionale Skolespan - 1 goue medalje - Bisley Engeland

 

Pieter le Roux

SANSSU Nasionale Kleure vir SANSSU Posliga span.  SAARA ontwikkelingspan B

2008

Neil Fassen

SANSSU SA Skolespan:  VSA posliga
SANSSU SA Skolespan:
British Junior International Bisley Engeland - brons medalje vir span in 10 m Olimpies O/21 - goue medalje vir span in 3P Presisie.

 

Heystek Grobler

SANSSU SA Skolespan:  British Junior Internasional Bisley Engeland.  SANSSU SA:  10 m Olimpies Sporter O/16 2de plek, GWSTS O/16 - 3de.
SANSSU Nasionale posliga Wenspan - 3P Sporter, 3P Presisie en 10m Olimpies.

 

Martin Potgieter

SANSSU S.A. Skolespan: VSA posliga
SANSSU S.A. Skolespan: British Junior International
Bisley Engeland - brons medalje vir span in 10 m Olimpies 0/21-goue medalje vir span in 3P
Presisie, 10 m luggeweer mans-brons medalje en the prestigious British 3 positional championships - 1ste plek
SANSSU S.A. Algehele wenner in Presisie
Dissipline; 1ste plek in GWSTS
3p Presisiespan, 3p Presisie vir
kniel en prone
SANSSU Nasionale posliga 3p Presisie- 2de en
wenspan
3p Presisie en 10 m
Olimpies seuns-1ste en wenspan

 

Gerhard van Aswegen

SANSSU S.A. Skolespan: British Junior International
SANSSU Nasionale posliga 3p Presisiespan-3de
10 m Olimpies seunsspan 2de

 

Jaco van der Vyver

SANSSU S.A. Skolespan: British Junior International
Bisley Engeland - brons
medalje vir span in 10 m
Olimpies 0/21
-goue medalje vir span in 3P
Presisie en the prestigious
British 3 positional
championships - 4de plek
SANSSU S.A. Skolespan: VSA posliga
SANSSU S.A. 1ste plek in GWSTS
3p Presisiespan, 2de plek in 3p
Presisie vir kniel
SANSSU Nasionale posliga 3p
Presisie- 3de en wenspan
10 m Olimpies seuns-3de en wenspan, 3P Sporter - 3de en wenspan.

 

Anzel van der Vyver

SANSSU S.A. Skolespan: VSA posliga
SANSSU S.A. Skolespan: British Junior International
Bisley Engeland
SANSSU Nasionale posliga 10 m dogters Olimpies
Presisie-1ste en wenspan
3p Sporter-2de

 

Gheran Bantjes

SANSSU Nasionale posliga 3p Sporter- 3de en wenspan

 

Bonita Burger

SANSSU Nasionale posliga 10 m dogters Olimpies Presisie-2de en wenspan 3p Sporter-2de

 

Izelle van Aswegen

SANSSU Nasionale posliga 10 m dogters Olimpies Presisie-3de en wenspan

 

Johan Rossouw

Nasionaal 3de plek 0/16
Wêreld Kennis Olimpiade.

 

San-Marie Schlebusch

SA O/18 Netbalspan

 

Maryna de Beer

SA O/17 Netbalspan

 

Laetitia van Wyk

S.A. 0/16 nr. 1 dogter in skaak.
Verteenwoordig S.A. by Wêreld Jeug
Skaakkampioenskappe.
Verwerf CHESSA kleure

 

Elton Jantjies

SA O/18 Skolerugbyspan

 

Eerste Rugbyspan

Goue Leeus:  wenners

 

O/16 A Rugbyspan

 Goue Leeus:  wenners

 

O/14 A Rugbyspan

Goue Leeus: wenners

 

Skaakspan

NuPower wenners

 

Con Spirito Koor

Naaswenners in Ope Afdeling van S.A.
Schools Choral Einsteddfod

 

Idonette Viljoen

Voortrekkers:  Hoofleierswag

 

Wihann van Reenen

Nasionaal 3de plek 0/18
Wêreld Kennis Olimpiade.

 

Waide Jooste

Atletiek: S.A. 100m Kampioen;
Afrika Kampioen

 

Julene van Rooyen

S.A. Junior Olimpiese Ritmiese Gimnastiek
Kampioen

 

Gerdus Benade

Wiskunde Olimpiade - 3de rondte

 

Loandi Richter

Nasionale Miagi Simfonieorkes, perkussie

 

Carla van den Bergh

Nasionale Miagi Simfonieorkes, violis

 

Marinthea Richter

Internasionale Erkenning: Royal Schools of Music: Gr.6 eksamen bo 90%
Onder top 5 in S.A.

 

Jaco Elof

Senior Protea Kleure: Karate Alle Style.
KSA Senior S.A. Alle Style Kampioen: Spankata. Jongste lid van Senior Protea Karatespan by die 2008 Commonwealth Games in Skotland: verwerf silwer medalje in spankata.

 

Francois Schulz

KSA span: Verteenwoordig S.A. by Sone 6, verwerf silwer medalje in kumite.

 

Cassie Rossouw

Junior Protea kleure in Tang-Soo-Do
krygskuns. S.A. Combat Tang-Soo-Do
Kampioen in kata, kumite en wapen.

2009

Waide Jooste

Atletiek O/19 - behaal brons medalje in 100m en sliwer in aflos tydens Afrika Kampioenskappe in Mauritius

 

Julene van Rooyen

Junior Protea-kleure in Ritmiese Gimnastiek

 

Aimee van Rooyen

Junior Nasionale kampioen in Ritmiese Gimnastiek

 

Cassie Rossouw

Dubbele Junior Protea-kleure in Haedong Kumdo (Oosterse swaardkuns) en Karate. Behaal 2 goue medaljes in Swaardkuns Wêreldkampioenskappe in Korea, O/151st Dan Kata en Span-Kumite. Neem ook deel aan Wêreld Combat Tang Soo Do krygkuns in Pole. Wêreldkampioen in Tang Soo Do Krygkuns.

 

Con Spirito Koor

Naaswenners in Ope afdeling van SA Schools Choral Eisteddfod

 

Bergfietsrenne

Wen nasionale spankompetisie vir skole

 

Maryne de Beer

SA O/18 Netbalspan

 

Neil Faasen

Verteenwoordig SA as O/17 kampioen (50-54kg) in stoei (Grieks-Romeins) en Algerie vir Afrika-kampioenskappe. Behaal ‘n brons medalje.

 

Jaco Eloff 

Protea Kleure: Karate alle style S.A Alle Style Seniorkampioen. Goue medalje (Spankata) Lid van Protea karatespan by 2009 Common Wealth Games - goue medalje (Spankata). Gekies vir Protea span vir die Wereldkampioenskappe in Morocco.

 

Nadine Parker 

Protea Kleure: Karate Alles Style. S.A. Alle Style Juniorkampioen.  Goue Medalje (Spankate) Lid van Protea Karatespan by 2009 Common Wealth Games -brons medalje (spankata). Verteenwoordig S.A. by Sone 6, verwerf goue medalje in Spankata.  Gekies vir Protea span en verteenwoordig S.A. by Wêreldkampioenskappe in Morocco

 

Danika Stevens

Lid van Protea Karatespan by 2009 Common Wealth Games - silwer en brons medaljes in Kumite.

 

Jaco vd Vyver

Junior Protea kleure vir .22: deelname aan Junior British International Bisley - Engeland. SANSSU skolespan vir luggeweer - skiet teen Engelse toerspan. SANSSU skolespan vir luggeweer - skiet teen VSA.  SATRA kleure: .22 skiet teen Internasionale Junior posliga

 

Heystek Grobler

Junior Protea kleure vir luggeweer: deelname aan Junior World Cup in Suhl, Duitsland.  SANSSU skolespan: skiet teen Engelse toerspan.  SANSSU skolespan: skiet teen VSA.  Wenner van SANNSSU SA’s in presisie vir seuns

 

Anzel vd Vyver

Junior Protea kleure vir luggeweer: deelname  aan Junior World Cup in Suhl, Duitsland.  SANSSU skolespan: skiet teen Engelse toerspan.  SANSSU skolespan: skiet teen VSA.  Wenner van SANNSSU SA’s in presisie vir dogters

 

Pieter le Roux 

SANSSU skolespan: skiet teen Engelse toerspan.   SANSSU skolespan: skiet teen VSA

 

Gerhard van Aswegen

SANSSU skolespan: deelname in Sporter aan Junior British International Bisley. Span verbeter die rekord met 10m Staan. Gerhard behaal 1ste plek in 10m Staan.  SANSSU skolespan: skiet teen VSA.

 

Gheran Bantjies

SANSSU skolespan: deelname in Sporter aan Junior British International Bisley.  SANSSU Skolespan - skiet teen Britse toerspan

 

Bonita Burger 

SANSSU skolespan: skiet teen Engelse toerspan.  SANSSU skolespan: skiet teen VSA

 

Zander Venter

SANSSU skolespan: deelname in Sporter aan Junior British International Bisley.   SANSSU skolespan: skiet teen VSA

 

Neil Faasen

SANSSU skolespan: skiet teen VSA

 

Werner Budricks

SANSSU skolespan: skiet teen VSA. SATRA kleure - skiet .22 Internasionale Junior Posliga

 

Loandi Richter

S.A. Nasionale Jeugorkes (perkussie). Simfonia Juventi Jeugorkes (perkussie)

 

Elizabeth Sonnekus

Simfonia Juventi Jeugorkes (viool)

 

Tayla Robinson

Miss Teen World gekroon

 

Wilmé Olivier

Matriek – 6de in Gauteng met 'n gemmiddeld van 95,1%

     

Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za