Hokkie

Prestasies vir 2014

Afrigters, Organiseerders & Oefentye

  • Afrigters: Dogters
    • o/14A: Jamie van der Merwe; A Roux
    • o/14B: Jamie van der Merwe; A Roux
    • o/15A: M Janse van Rensburg
    • o/15B:
    • o/16A: R Kerwin
    • Tweede Span: B Nagel; A Roux
    • Eerste Span: T Louw
  • Afrigters: Seuns
    • o/14: C Mayer; R Potgieter
    • o/15: 
    • o/16: D du Preez
    • Eerste Span: Jaco; R Strydom
  • Organiseerders: A Roets (Seuns) en B Nortje (Dogters)
  • Verversings: J van Wyk
  • Oefentye vir die seuns: Maandag en Woensdag 16:00 tot 17:

Resultate

 

Ons sien baie uit daarna om ons 2014 hokkie seisoen af te skop. Lance Michael Louw is ons hoofafrigter. Hy is die Protea 'Defender', en het Suid-Afrika verteenwoordig by onder andere Common Wealth Games en die Africa Cup.

Ons spog ook met ons o/16 dogters wat die Noordvaal Kampioene is vir 2013!

Prestasies

  • 4 September 2014: 'Fast Five' hokkie festival by KHS - Die seuns het die shield trofee gewen en het vir Monnas en Pietersburg twee keer gewen.
  •