| Inskr. No.: |
15 |
| Datum: |
Monday 17:00 20.10.2008 |
|
|
Bianca King |
|
|
|
Jannie se juffrou se: "Jannie jy moet more 4 woorde he"
Jannie:"Ja juffrou"
Die middag by die huis
Jannie:"Pa het jy vir my 'n woord?"
Pa:"Shutup ek is besig!"
Jannie:"Sussie het jy vir my 'n woord?"
Sussie:"o yeah baby let's go!"
Jannie:"Boetie het jy vir my 'n woord?"
Boetie:"Superman"
Jannie:"Ma het jy vir my 'n woord?"
Ma:"DIE KOEKIES BRAND DIE KOEKIES BRAND!!"
Volgende dag:
Juf:"Het jy jou woorde Jannie?"
Jannie:"Shutup ek is besig!"
Juf:"Wil jy hoof toe gaan?"
Jannie:"O yeah baby let's go!"
Juf:"Wat dink jy doen jy?"
Jannie:"Superman!"
Jannie word na die hoof gevat en kry 'n pakslae
Hoof(na die pakslae):"Hoe voel dit nou Jannie?"
Jannie:"Die koekies brand! Die koekies brand!" |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
14 |
| Datum: |
Friday 20:04 08.02.2008 |
|
|
Deon vd Westhuizen |
|
|
|
Die verkeerskonstabel stop 'n vrou omdat haar een voorlig nie werk nie. Ag nee, verduidelik sy, hy sal nou-nou weer werk, dis load shedding! |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
13 |
| Datum: |
Thursday 23:23 07.02.2008 |
|
|
Deon vd Westhuizen |
|
|
|
Die verkeersman stop 'n voertuig in 'n pad blokade en deel die drywer mee dat hy so pas R5000 gewen het deur die Arive Alive veldtog en vra entoesiasties wat die drywer met die geld gaan maak.
Drywer: Ek gaan vir my 'n bestuurslisensie koop!
Vrou van die bestuurder: Meneer moet asseblief nie 'n woord glo wat my man sê nie, hy praat deurmekaar as hy dronk is.
Man wat nou regop sit op die agtersitplek: Sien julle, ek het gesê ons gaan nie ver kom in hierdie gesteelde kar nie!
Dowe klop van die bagasiebak met 'n stem wat sê: Is ons al oor die grens? |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
12 |
| Datum: |
Friday 15:31 01.02.2008 |
|
|
Fredrick Pritchard |
|
|
|
Wat sê die een mango vir die ander mango?
Go-man-go
Duh!! |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
11 |
| Datum: |
Saturday 23:28 10.11.2007 |
|
|
Webmeester |
|
|
|
ENGELSE BANDE
Koos: "Goeiedag meneer. Dis Koos wat praat."
Clive: "I'm sorry sir, I can't speak Afrikaans."
Koos: "Ag, no problem mate. I are looking for bands for my car."
Clive: "Excuse me sir?"
Koos: "Ja man, you know, bands... what a car runs on."
Clive: "I don't have a clue what you are talking about."
Koos (skree in die agtergrond): "Ag Frik, wat is die Engelse woord vir Tyres nou weer?" |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
10 |
| Datum: |
Wednesday 17:12 25.07.2007 |
|
|
Hennie |
|
|
|
What does a smart blonde and a dinosaur have in common?
They are both extinct. |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
9 |
| Datum: |
Wednesday 17:08 25.07.2007 |
|
|
Hennie |
|
|
|
What do UFOs and smart blondes have in common?
You keep hearing about them, but never see any. |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
8 |
| Datum: |
Wednesday 17:01 25.07.2007 |
|
|
Hennie |
|
|
|
What do you call a blonde with a brain cell?
GIFTED. |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
7 |
| Datum: |
Wednesday 16:32 25.07.2007 |
|
|
Hennie |
|
|
|
When Susan's boyfriend proposed marriage to her she said: "I love the simple things in life, but I don't want one of them for my husband. |
|
|
|
|
| Inskr. No.: |
6 |
| Datum: |
Friday 23:05 20.07.2007 |
|
|
Haasie |
|
|
|
Why was 6 afraid of 7...?
Because 7 8 9..... |
|
|
|
|