Florrie Meisies

 

 Borge:

UJ Dept Rekeningkunde Video

 
 

Florrie Meisies

 

Florrie Meisie

Die bekende Florrie Meisies het sy tiende bestaansjaar gevier in 2010.

Oudisies vind in Oktober plaas en inligting aangaande die datum en tye sal later deurgegee word.

Ons is weer opsoek na 35 hardwerkende, lewenslustige danseresse wat die skool se naam met trots kan "dans". 

Kontak gerus me. Audrey van Heerden 083 417 3458 vir meer inligting.




 

 

 


 Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za