Finansies

 

 

 


Indeks

 

Bank Rekening
Vervoer
Vakheffing
Ekstra vakke 

 


Bankrekeningbesonderhede                                                                      terug na indeks

 

Naam: Hoërskool Florida
Bank:  Standard Bank
Rekening nr: 021140936
Tak: Florida
Takkode: 015641 

Gebruik u rekeningnommer op die rekening-staat as deposito verwysing.


Skoolgelde 2012                                                                                        terug na indeks

 

Klik hier om die dokument oop te maak

Die eerste paaiement vir 2012 is R1950.00


Vervoer                                                                                                    terug na indeks

 

Vervoer van leerders vir amptelike skoolfunksies binne 'n radius van 60 km, sal gratis wees.  Die vervoerkoste van leerders buite hierdieradius sal van leerders verhaal word.  Toergroepe moet steeds soos in die verlede self bydra vir hulle vervoeronkoste.




Heffing op vakke                                                                                         terug na indeks

 

Kuns se noodsaaklike verbruikbare voorraad (±R400 - R600 p.j.) word nie verskaf nie.  Leerders moet hul eie voorraad soos benodig, aankoop.  Doen navraag by die kunsonderwyseres, mev. Ansa Steenkamp, indien u enige navrae het.




Ekstra vakke                                                                                               terug na indeks

 

Ekstra vakke word in die middag na skool volgens 'n rooster aangebied.

Koste:  R150 per kwartaal

Vakke wat wel as ekstra vakke aangebied word:

Vak:

Onderwyser:

Frans

Me. M. van den Berg

Alpha Wiskunde

Me. R. Niemann

Wiskunde Vr. 3

Me. R. Niemann

RTT

Me. M. Venter en me. A. Blake

Geografie

Me. E. Botha

Rekeningkunde

Mnr. P.L. Eloff

 

Navrae:  Me. M. van den Berg 011 672 5345



Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za