Back to All Events

Florrie Prestige Atletiek Byeenkoms

  • University of Johannesburg Athletics Track (map)

Hoërskool Florida bied aan: Florida Prestige Atletiek 2018

eagle-painting-Trans.jpg

Hoërskool Florida se beheerliggaam nooi u hartlik uit na ons Prestige Atletiek Byeenkoms.

Dit is op die Universiteit van Johannesburg se velde in Westdene.

Geniet saam met ons kinders ware Florrie MAGIC en kom ondersteun ons skool! 

Deelnemende skole is

  • HTSM
  • AHSP
  • AHMP
  • Kempton Park
  • Menlopark
Earlier Event: February 2
Florrie Altetiek