Back to All Events

FSK - Skietinligtingsaand

  • Hoërskool Florida (map)

Ons reël 'n skietinligtingsaand vir die wat belangstel. Alle nuwe skuts en hul ouers is welkom. 

Tyd is om 18:00

Die sessie is by die FSK Skietbaan, straatingang is deur die Sporthek uit Louis Botha Rylaan langs 9e Laan se robot

Kom word deel van 'n wenspan!

Earlier Event: January 25
Bergfiets: Inligtingsaand
Later Event: February 2
Florrie Altetiek