Back to All Events

Mnr. en Mej. Florida 2017


foto1

Op 5 Mei 2017 het ons die jaarlikse Mnr en Mej Florida kompetisie.  Die tema die jaar was Safari in Afrika.  Die deelnemers het hulself oortref met hul uitrustings van tradisionele klere tot safari drag.  Die vermaaklikheids kunstenaars die jaar was “Eenkans” en die dekor in die saal was die mooiste ooit.  Baie dankie ook aan ons eie Florries Cilene Swanepoel( Miss World SA) en Roan Gonsalves (Mnr Teen SA) wat die kroning behartig het.

Earlier Event: March 15
Hoërskool Florida Opedag
Later Event: May 25
Hoërskool Florida Gholfdag