SISTER ACT DEUR HOËRSKOOL FLORIDA
Apr
24
to Apr 27

SISTER ACT DEUR HOËRSKOOL FLORIDA

  • Roodepoort Civic Theatre (map)
  • Google Calendar ICS

Sister Act is about a Reno lounge Singer named Deloris van Cartier who witnesses her mobster boyfriend, Curtis, killing an employee.  She is then hidden in a convent under a witness protection programme.  She has to become a nun... Sister Mary Clarence.  However in this convent Deloris doesn’t just sit around all day... she goes clubbing and brings the ways of the world into the life of the nuns leading to many confrontations with the Mother Superior.  She also turned the dull, lifeless choir into a hip one which leads more people to the church.  But how long will it be before knowledge of this choir and Deloris reaches Curtis and the thugs...

Tyd:  18:30

Datum van optredes:  24 April 2018 – 27 April 2018

Kaartjie pryse:

Dinsdag:  R80

Woensdag & Don:  R100

Vrydag:  R120

Vir kaartjie besprekings kontak Thea Fourie by theaf@florries.co.za

(L.W.  Skole is gesluit vanaf 29 Maart en heropen weer op 10 April).

View Event →
Hoërskool Florida Opedag
Mar
14
1:00 PM13:00

Hoërskool Florida Opedag

UITNODIGING OPEDAG WOENSDAG 14 MAART 2018

Dit is van uiterste belang om ‘n ingeligte keuse te maak aangaande u kind se hoërskoolloopbaan.

Afgesien van ons prestasies op sport- en kulturele gebied, is ons veral trots op ons puik akademiese rekord. 

Hoërskool Florida ontvang jaarliks die meeste vaktoekennings sowel as die meeste personeeltoekennings

tydens die distriksprysuitdeling.  Die skool is beslis die akademiese bastion aan die Wesrand!

Vir verdere inligting en navrae, moet u beslis Hoërskool Florida se Opedag op Woensdag 14 Maart 2018 bywoon.   Kom vergewis uself van wat hierdie unieke skool u en u kind bied.

View Event →
Florrie Altetiek
Feb
2
1:00 PM13:00

Florrie Altetiek

Florrie Atletiek

Kom geniet saam met ons kinders ware Florrie MAGIC en sien hoe ons skool presteer! 

Deelnemende skole is Sandton Akademie, Maragon, Hugenote en Vereeniging Gimnasium.

Laat hoor van jou en los 'n boodskap wat ons Florries sal aanmoedig!

View Event →
FSK - Skietinligtingsaand
Jan
29
6:00 PM18:00

FSK - Skietinligtingsaand

Ons reël 'n skietinligtingsaand vir die wat belangstel. Alle nuwe skuts en hul ouers is welkom.

Tyd is om 18:00

Die sessie is by die FSK Skietbaan, straatingang is deur die Sporthek uit Louis Botha Rylaan langs 9e Laan se robot

Kom word deel van 'n wenspan!

View Event →
Hoërskool Florida Kersmark
Nov
4
9:00 AM09:00

Hoërskool Florida Kersmark

Verkeidenheid, hoë kwaliteit, unike, BEKOSTIGBARE handgemaakde geskenke vir almal op jou kerslys! 

Terwyl mamma shop kan pappa lekker eet en die kinders kan in die "kidz zone" baljaar onder toesig! Daar gaan 'n springkasteel wees, 'n trein om op te ry, arts-&-crafts en nog vele meer sodat ouers rustig hul uitstappie kan geniet!

Moenie Kersmark 2017 misloop nie!

View Event →
Florrie-Fees
Aug
5
8:00 AM08:00

Florrie-Fees

Kom geniet 7's rugby, fast-5 netbal, hokkie, bergfiets (Iride-2), veteraan- en nuwe motors, kos- en ander stalletjies, Florrie-Idols, gesigverf, springkastele, kids zone R20 (2-10 Jaar), Donkey Derby opkomende kunstenaars soos Wolwedans en vele meer!

View Event →
Dewald Wasserfall
Aug
3
6:00 PM18:00

Dewald Wasserfall

Jy Is Die Storm

Kom geniet 'n aand saam met Dewald Wasserfall.

Vrydag 3 Augustus 2017 om 18:30.

  • Prys is R90.00 per persoon en betaalbaar by die finansiële kantoor.
  • Bespreking is noodsaaklik.

Moet nie die geleentheid misloop nie.

 

View Event →
May
19
to May 20

Mnr. en Mej. Florida 2017

foto1

Op 5 Mei 2017 het ons die jaarlikse Mnr en Mej Florida kompetisie.  Die tema die jaar was Safari in Afrika.  Die deelnemers het hulself oortref met hul uitrustings van tradisionele klere tot safari drag.  Die vermaaklikheids kunstenaars die jaar was “Eenkans” en die dekor in die saal was die mooiste ooit.  Baie dankie ook aan ons eie Florries Cilene Swanepoel( Miss World SA) en Roan Gonsalves (Mnr Teen SA) wat die kroning behartig het.

View Event →