Akademie

 


Vakke

 

By Florries is akademie van kardinale belang. Ons keuse vakke bied 'n groot verskeidenheid en verskeie buurskole se leerders neem ekstra klasse by Florries.  Ons akademiese prestaties is 'n sprekende voorbeeld van ons klem op akademie. Sien die vakke bladsy vir 'n beskrywing van elke vak.

 


 

Sinvolle Skakels
Nasionale Onderwysdepartement 
Gauteng Onderwysdeprtement
 


Thutong Education Portal
Florrie Wiskundeblog

 


 

Vakke - Graad 8 en 9

Daar is agt verpligte leerareas (X). Kies slegs t.o.v. Engels eerste of tweede taal. Vir Eng 1e taal moet die leerling se vorige gemiddeld minstens 75% wees.

 

VERPLIGTE VAKKE GR 8 & 9

1

Taal, geletterdheid & kommunikasie

 

 

Afrikaans 1e taal

X

 

Engels 1e taal OF

X

 

Engels 2e taal

X

2

Wiskundige geletterdheid & Wiskunde

X

3

Natuurwetenskappe

X

4

Lewensoriëntering

X

5

Menslike & sosiale wetenskappe

X

6

Ekonomiese en bestuurswetenskappe

X

7

Kuns en kultuur

X

8

Tegnologie

X

 

KEUSEVAKKE GR 8 & 9 - kies EEN

 

Duits

 

 

Frans

 

*

Hotelhouding en Spyseniering

 

*

Kuns

 

*

Musiek - Voorvereiste Gr 8: Unisa gr 2, n Gr 9: Unisa gr 3

 

*

Spraak en Drama

 

 

Sportopvoeding - rugby, netbal, krieket, hokkie

 

 

Tegniese Tekene

 

*

Tik

 

 

 

* Vakke gemerk met 'n * het 'n praktiese komponent waarvoor verdere vakgeld benewens die skoolgeld gehef word. Sportopvoeding is onderhewing aan keuring. 'n Prospektus, gedrukte aansoekvorm en formele kontrak, asook inligting oor die jongste skoolgeld en boekegeld is by die kantoor beskikbaar. Inligting oor skoolgeld sal na die begrotingsvergadering in Oktober beskikbaar wees.

Nuwe Kurrikulum Graad 10

 

VERPLIGTE VAKKE GR 10, 11 & 12

Afrikaans Huistaal

X

Engels Huistaal (1e taal OF

 

Engels Eerste Addisionele Taal (2e taal)

 

Wiskunde (Punte minstens 50% in Gr 9) OF

 

Wiskundige geletterdheid

 

Lewensoriëntering

X

Kies DRIE (3) vakke uit enige van die keusegroepe

 

KEUSEVAKKE GR 10,11 & 12

Fisiese, Wiskundige, Rekenaar- & Lewenstudie

Inligtingstegnologie (Wiskunde minstens 70% Gr 9)

 

Rekenaartoepassingstegnologie

 

Lewenswetenskappe (Biologie)

 

Fisiese wetenskappe (Natuur & Skeikunde)

 

 

Tale

Frans

 

Duits

 

 

 

KEUSEVAKKE GR 10,11 & 12

Kuns & Kultuur

Dramakunste (Spraak & Drama)

 

Musiek (Unisa gr 4 vereiste)

 

Visuele Kunste (Kuns)

 

 

Sake-, Handel- & Bestuurstudies

Rekeningkunde

 

Besigheidstudies (Bedryfsekonomie)

 

Ekonomie

 

 

Menslike en Sosiale Studies

Geografie

 

Geskiedenis

 

 

Dienste

 

Gasvryheidstudies (Hotelhouding & Spyseniering)

 

Toerisme (Reis & Toerisme)

 

 

Vervaardiging, Ingenieurswese & Tegnologie

Ingenieursgrafika & -ontwerp

 

Elektriese tegnologie

 

Siviele tegnologie

 

 

E. BUITEMUURSE BEDRYWIGHEDE

Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse bedrywighede van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is.

 

Atletiek

 

 

Tennis

 

 

Debat/Redenaars

 

Rugby

 

Krieket

 

Koor

 

Netbal

 

Skaak

 

CSV

 

Hokkie

 

Skyfskiet

 

Toneel

 

Ander

 

Ander

 

Geen

 


Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za