UJ Departement Rekeningkunde (video)

 

 Besoekers tot datum:
  Site Meter   

Locations of visitors to this page  
Besoeker oorsprong

 


 

Boodskap van die Hoof

Baie welkom by Hoërskool Florida se webwerf.  By ons skool word ruimte geskep om die unieke aard van elke leerder te laat gedy en met opwinding, entoesiasme en dinamiek die toekoms aan te durf.

Wees saam met ons trots op die wye verskeidenheid aktiwiteite en prestasies.  Let veral op die “spesiaal-wees van Florrie-wees”, die alombekende

"
Florrie-magic".

Behandel mense asof hulle is wat hulle behoort te wees en jy help hulle om te word wat hulle kan wees.  Johan Wolfgang von Goethe

MS Schutte
Hoof
msschutte@florries.co.za (Persoonlike e-pos)
hoof@florries.co.za (Algemene navrae / kommentaar)

 


  Kopiereg (c) 2007 Alle regte voorbehou.
hoof@florries.co.za

 

 



(10Mb)


Florrie gesigsbeeld


Nuutste Nuusblog



Webwerf Poslys
teken in